360 VIEWS | DESTINATION STORIES | ABOUT US | CONTACT US
Die George Landbouskou sal vanaf 24-27 Augustus 2023 plaasvind by die Landbouskougronde. Kom en geniet die Skoudans, Plaaslike Uitstallers, Kies van die Skoukoningin, die Merry-Go-Round, Op die Stoep, Groot Vee Afdeling, Boerbokke, Jersey Kampioenskappe, Skape, Verskillende Hoenderspesies ens.