360 VIEWS | DESTINATION STORIES | ABOUT US | CONTACT US
Vir die 16de keer maak Die BUSH LAPA in Heroldsbaai weer so! Vir 9 aande bied ons van ons land se TOP
Afrikaanse Kunstenaars in n Familie-vriendelike Omgewing. Deure open 18h00. Program begin 19h30. Heerlike
etes en kontantkroeg beskikbaar. Hope Veilige en Gratis Parkering. Kaartjies beskikbaar by
www.webtickets.co.za
Ticket Prices: R120- R280
Venue: Herolds Bay Resort, Herolds Bay
Facebook: facebook.com/BushLapaMusiekfees